LEEF! - LiGter is ‘n gratis aanlyn tydskrifprogram.

--:--
23.08.2021 - LiGter is ‘n gratis aanlyn tydskrifprogram. Kom kyk saam, kuier saam en gesels saam op Saterdag, 30 Oktober. Dié digitale verskeidenheidsprogram gaan jou inspireer en vermaak. LiGter kan in die gemak van jou eie huis gekyk word, of saam met ’n groepie vriendinne by jou kerk, ’n skool of by ’n mooi plek van jou keuse.
23 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes