Jannie Putter - 17 Aug 2021 - Take A Break
--:--
Om te kan rus moet 'n beginsel van die lewe word. Ons is te vol van besig wees. Ons skakel nie af nie. Jannie praat nie van 'n jaarlikse vakansie nie, maar van 'n daaglikse 'mental' breek.