Rudi Nagel 9 Aug 2021 - Beeld Van 'n Vrou

Loading player...
'n Vrou is God se skepping en die skepping is goed! Vir baie vrouens voel dit nie goed om vrou te wees nie. Dit is nie Gods se plan nie.
9 Aug 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min