Tinus drink koffie met Louise van der Bank, hoof van inligtingstelsels, Afrisam

Loading player...
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
5 Aug 2021 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min