Jannie Putter - 3 Aug 2021 - Failure is Important

--:--
Mense dink mislukking is die einde van die pad. Dis nie waar nie!
Die lewe is vir baie mense te vol gemak en dis verkeerd - daar is nie opsies om te misluk nie en dan is daar geen uitdaging nie, en dus groei jy nie. Om ware sukses te behaal MOET jy kan misluk.
3 Aug 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Die Stem in Jou Kop

Hoe reageer jy teenoor die Stem van Die Heilige Gees?Hy wil jou lei en ons moet die dissipline hê om Sy stem duidelik te kan hoor en te doen wat Hy sê. Ons geloof het aksie en gehoorsaamheid nodig.
15 Apr 9 min

Jannie Putter - Hoop

Voel jy asof jy hoop verloor? Waar kan jy dan hoop kry? Dis nou tyd om bemoediging to kry en dit ook met ander te deel.
1 Apr 7 min