Rudi Nagel 19 Julie 2021 - Bid Is Beter As Bel

Loading player...
Dit is 'n vooreg om met God te kan gesels. Laat dit nooit 'n godsdienstige ding word nie, en laat ons onthou dat ons enige tyd met God kan gesels en Hy sal nooit 'beset' wees nie!
19 Jul 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min