LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en slapeloosheid

--:--
26.07.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en slapeloosheid
Dit is baie belangrik dat vroue sowel as mans verstaan wat menopouse beteken, hoekom dit gebeur, wat om te verwag en wat om daaraan te doen. Menopouse beteken dat die vrou die einde van haar vrugbaarheid tydperk bereik het. Dit gebeur gewoonlik tussen die ouderdom van 45 en 55 jaar. In uitsonderlike gevalle kan vroue menopouse al in hul 30's ervaar. Wanneer vroue 'n histerektomie ondergaan, gaan die liggaam onmiddellik in menopouse in.
26 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes