Prof. Elmari Deacon is ʼn kliniese sielkundige en professor aan die Noordwes-Universiteit. Haar navorsing fokus op gesondheidsielkunde, positiewe sielkunde en die psigososiale aanpassing in diabetesbestuur. Haar werk ondersoek onder meer hoe jongmense diabetes verstaan en beleef, hoe denke, emosies, gedrag, veerkragtigheid en ondersteuning hul selfbestuur beïnvloed, en hoe hierdie insigte…
Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel ʼn deurslaggewende rol in leerders se akademiese en toekomstige loopbaangeleenthede. Piet Steyn, senior bestuurder van studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit het meer as twintig jaar se ondervinding en sluit by Yolanda…
Vandag gaan ek voort met ons gesprekke in die NWU Expert Talk, 'n reeks gesprekke met kundiges van die NWU. Hierdie verreikende gesprekke leef ook in 'n podsendingreeks by ofm.co.za. Dr Johann Landsberg, Bestuurder by die NWU Enterprise Development Centre en Senior Lektor by die NWU Skool vir Bestuurswetenskappe sluit…
Yolanda Maartens continues the series NWU Expert Talk, a series of conversations with experts from the NWU. This second episode focuses on transforming SA’s transport sector. Dr Olebogeng Baikgaki, Senior Lecturer at North-West University with special expertise in Transport Economics and Logistics Management joins Yolanda Maartens on Mid Morning Magic…
South Africa’s livestock sector plays a vital role in our economy and food security, but disease outbreaks like foot-and-mouth disease continue to pose serious challenges. Add to that a shortage of skilled professionals and uneven access to animal health services, especially in rural areas, and the situation becomes even more…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.