Boekkeuse - 16 June 2021

--:--
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Ons program vandag fokus op die digkuns – ‘n keur van gewyde gedigte word deur Helena Conradie en Christa Thom lees wat opgeneem is in ‘n DVD, God die Digter. Joan Hambidge bespreek twee digbundels Disteltyd van Marlies Joubert en Heenkoms van Meyer van Rensburg.
16 Jun 2021 Afrikaans South Africa Arts · Books

Other recent episodes

Boekkeuse - 06 June 23

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons ateljeegaste is Elmara Willis, wat gesels oor haar reisboek, Boer en Brit seil saam, ‘n epiese tog van ‘n halfeeu gelede, en die digter Tom Dreyer wat oor sy werk…
6 Jun 57 min

Boekkeuse - 22 May 23

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons ateljeegas vandag is die gesoute niefiksie skrywer, Ted Botha, wat gesels oor die berugte reeksmoordenaar, Daisy de Melker, die onderwerp van sy jongste biografie. Joan Hambidge bespreek die bundel, Mensig,…
23 May 58 min

Boekkeuse - 05 May 23

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons vandag verwelkom twee ateljeegaste – die skrywers Bettina Wyngaard, wat gesels oor haar jongste roman, Lokval, en veral oor die bobaasspeurder, Nicci de Wee. Adriaan Potgieter bied ‘n Jungiaanse perspektief…
9 May 57 min

Boekkeuse - 25 April 2023

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons is vandag bevoorreg om twee belangrike rolspelers, Theo Kemp en dr. Mia Oosthuizen, as ons ateljeegaste te verwelkom. Albei het innoverende denke om Afrikaanse literatuur in nuwe rigtings te ontwikkel…
25 Apr 57 min

Boekkeuse - 11 April 23

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons is vandag bevoorreg om Elizabeth Wasserman, wel bekende en bekroonde kinderboekskrywer, as ons ateljeegas te verwelkom. Vandag maak sy haar buiging as skrywer van haar roman, Die fantastiese mevrou Smit,…
11 Apr 58 min