BAT kritiseer Pumbaa oor permitte

Loading player...
Ban Animal Trading sê dieretuine is net daar vir vermaak, en het geen opvoedkundige waarde nie.
Dr Smaragda Louw sê na aanleiding van die boete wat Pumbaa Wildlife Park aan die MTPA moes betaal, dat mense moet besef dis net ‘n sake-onderneming.
Die dieretuin is met honderd-duisend-Rand beboet omdat hul permitte nie in orde was toe hulle wilde diere begin bekom het nie.
Louw wys daarop dat die eienaars en hul regsverteenwoordiger aangevoer het dat alles korrek, eties en wettig gedoen is.
25 May 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min

Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie

Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenaliseer te word, vanaf Maandag implementeer. Thea Rix verduidelik wat jy moet doen.
11 Dec 2025 6AM 7 min