Dienslewering bly 'n uitdaging
--:--
Johan Oosthuizen van die Matlosana-sakekamer, verduidelik hoe dienslewering 'n probleem in klerksdrop bly en hoe dit met sakeondernemings in die streek gaan. Hy vertel ons ook wat hulle beplan het vir die tweede kwater van 2021.