Leef! - Karien Muller - Lewensafrigter

--:--
Karien Muller is ‘n gekwalifiseerde lewensafrigter, sy spesialiseer in trauma en verhoudinge, wat jou verhouding met jouself, God, en ander mense insluit.Karien help jou om ‘n totale transformasie in jou lewe te ondergaan, om alles wat jou terughou in die lewe heeltemal agter te laat.
Haar afrigting bemagtig jou om meer te wees en te bereik as wat jy gedink het is moontlik vir jou.
5 Apr 2021 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes