Geweldadige betogings kalmeer in Phalaborwa

Gewelddadige betogings wat Vrydag in Phalaborwa, Namakgale en Lulekani begin het, het kalmeer, na die polisie addisionele lede ingestuur het.
Brigadier Motlafela Mojapelo van die polisie in Limpopo sê die R71 en R40 is weer oopgestel en die situasie is rustig. Net die paaie in die informele nedersettings is steeds toe.
Hy sê elf mense is in hegtenis geneem vir brandstigting en opsetlike saakbeskadiging na van die myne se eiendom beskadig is