Vermiste meisie gevind

Die 19-jarige Selanna Biggs is gister gevind, na sy Saterdag as vermis aangemeld is.
Sy was in ‘n motorongeluk op die Kaapsehoop-pad.
‘n Groot soektog na haar is van stapel gestuur.
Volgens haar ma, Melissa, was sy vir meer as 27 uur in die wrak vasgekeer voor ‘n helikopter haar gistermiddag raakgesien het.
Selanna is na Nelspruit Mediclinic geneem vir behandeling. Sy het haar been gebreek.
Melissa het almal bednk wat help soek het na haar dogter