Koffidate - Maurition Damon,Michael Magerman

Loading player...
31.03.2021 - Maurition Damon, Personeelbeampte/Diploma in “Ministry
- Kayelitsha Hospitaal/Word Impact Bible School.
Ons bring hulde aan wyle Michael Magerman,Wyle Michael Magerman, baanbreker in die Koningkryk /Sy prestasies/ gemeenskspwerke/ betrokkenheid met die Springbokke/Sy liefde vir sy familie en die mens in geheel/ Covid 19 eis sy lewe.
31 Mar 2021 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geloof Bo Vrees: Pastoor Phoebe Appies se Kragtige Borskanker Getuienis | Tog Sal Ek Juig

In hierdie inspirerende episode van KoffiDate deel Pastoor Phoebe Appies, ’n borskanker oorwinnaar, haar roerende reis van diagnose tot goddelike genesing, en getuig sy hoe God haar volkome herstel het. Saam met Lea Wynand, ’n toegewyde professionele verpleegkundige wat daagliks met kankerpasiënte werk, gesels ons oor Borskankerbewustheid, geloof en hoop…
22 Oct 1 hr 52 min