Rudi Nagel - 29 Maart 2021 - Hy Is Lief Vir My

Loading player...
Ons weet dit met ons koppe, en ons sien dit in die Woord...maar weet ons regtig in ons harte hoe God oor ons voel?
29 Mar 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min