Gaan Dieper! - Coach Freek

Coach Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 20 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, kolleges, universiteite, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! 

Coach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade.