BrandMAX: Coopers Environmental Science
--:--
Coopers Environmental Science se Nasionale bemarkings en verkoopsbestuurder, deel wat ‘n bemarkingsproduk soos OFM se brandMAX vir hule beteken. Sy brei ook meer uit oor hoe hulle by die pandemie aangepas het, veral in terme van bemarking.