
Ons praat geld met Benescke Janse van Rensburg en Johann Louw
Podcast · Radio Tygerberg 104FM
In die Ons praat Geld-potgooi reeks gesels Benescke Janse van Rensburg met uitvoerende hoof van verskeie maatskappye, Johann Louw oor 'n paar praktiese geldwenke om ons geldfiks en gesond te hou.


















