Comedy Fiction

Botox, Barbies & Bietse

21 EPISODES | RRRADIO |  Series, ±19 min episode total time 6 hr 44 min
In dié vervolgverhaal stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, 'n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met 'n vintage Barbie uit haar lewe botox. Lag saam het haar. Huil so bietjie... en herontdek jou vrouwees. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Kevin MacLeod & Mart-Marie Snyman South Africa Fiction · Comedy Fictionrooirose.co.za

Lam in Wolfsklere

6 EPISODES | RRRADIO |  Podcast, ±18 min episode every 5 days
In die vervolgverhaal geskryf deur Bernette Bergenthuin, stel Elma Postma ons voor aan Amie Kühn. Amie se lewe is perfek – sy woon in die mooie Kaap, sy is mal oor haar werk as prokureur en sy gaan uit met die aantreklike Gerhard Vosloo. Maar die perfekte prentjie val vinnig uit mekaar toe sy besef dat sy en Gerhard nie heeltemal dieselfde oor mekaar voel nie. Vir meer inligting besoek www.rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za

2 channels