Maroela Media Verantwoordelike vuurwapenbesit

Verantwoordelike vuurwapenbesit

Die kwessies rondom vuurwapenbesit bly maar ingewikkeld, en mense het gewoonlik sterk opinies daaroor. Met Suid-Afrika se misdaadsyfers kan ʼn mens wel verstaan as iemand ʼn vuurwapen wil aanskaf. In dié reeks wil ons jou toerus om ʼn verantwoordelike vuurwapeneienaar te wees. Ons beantwoord jou vrae oor vuurwapenlisensies en -opleiding en bespreek regsaspekte rondom die gebruik van ʼn vuurwapen. Kom luister gerus en word vuurwapenwys.
Weekly Afrikaans South Africa How To Narrated by 1. Ian Cameron, gemeenskapsveiligheidsaktivis en direkteur van Firearms Guardian
1 Episodes

Wanneer mag die polisie op jou vuurwapen beslag lê?

Dr. Llewelyn Curlewis, ʼn strafregkenner, en Ian Cameron, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir die polisie en direkteur van Firearms Gaurdian,verduidelik wat die wet sê oor die polisie se reg om op jou vuurwapens beslag te lê.
24 Oct 10 min