Newskoop Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Weekly Afrikaans South Africa Business News · Business
68 Episodes
60 – 68

Bizskoops - 29 Februarie 2024

Op die program vandag ... Besigheidslikwidasies het met 34-komma-ses persent toegeneem. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor beloftes voor die verkiesing en beleidsonsekerheid. In internasionale sake-nuus... Huispryse in China daal verder. In beleggingsnuus, Besighede stel nie belang om in Suid-Afrika te belê nie. En ons gesels ook…
29 Feb 2024 10 min

Bizskoops - 22 Februarie 2024

Op die program vandag kyk ons na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede. Ons loer in by die ekonoom Waldo Krugel om te hoor wat hy van die begrotingsrede gedink het. In internasionale sakenuus, Europa se grootste bank, HSBC, het 'n styging van byna 80% in sy voorbelaste…
22 Feb 2024 10 min

Bizskoops - 15 Februarie 2024

Op die program vandag ... Mynbou-uitset herstel in die vierde kwartaal van 2023. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die belangrikheid van universiteite. In internasionale sake-nuus... Barclays gaan nie meer nuwe olie- en gasprojekte finansier nie. In beleggingsnuus, Sasol se aandele tuimel. En ons gesels ook met…
15 Feb 2024 9 min

Bizskoops - 08 Februarie 2024

Op die program vandag ... Vakbonde verwelkom minimumloonverhoging. In internasionale sake-nuus... Die eiendomsektor hou 'n aansienlike risiko vir China se ekonomie in. In beleggingsnuus, Mastercard belê in MTN fintech. En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor korrupsie in Suid-Afrika…
8 Feb 2024 10 min

Bizskoops - 01 Februarie 2024

Op die program vandag ... Suid-Afrika se ekonomie sal na verwagting groei. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die koste van misdaad. In internasionale sake-nuus... Oliepryse het die week gestyg. In beleggingsnuus, EasyEquities bly die gewildste aanlyn aandeleverhandelingsplatform. En ons gesels ook met Chris Hattingh van die…
2 Feb 2024 11 min

Bizskoops - 25 Januarie 2024

Op die program vandag ... Inflasie het vir 'n tweede agtereenvolgende maand afgeneem. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor on sosio-ekonomiese regte. In internasionale sake-nuus... China se ekonomie het verlede jaar effens gegroei. In beleggingsnuus, Ekonoom versoek Suid-Afrikaners om die meeste van hul rykdom in die buiteland…
25 Jan 2024 10 min

Bizskoops - 18 Januarie 2024

Op die program vandag ... Beurtkrag saai verwoesting in die land se staal- en ingenieursbedryf. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor hoe KI die wereld van werk beinvloed. In internasionale sake-nuus... Loongroei het weer verlangsaam in die werksmark in die VK. In beleggingsnuus, Navorsing toon goud is…
18 Jan 2024 10 min

Bizskoops - 11 Januarie 2024

Op die program vandag ... Suid-Afrikaanse vervaardigers het 2023 afgesluit met ‘n hupstoot Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor sosiale besteding en armoede. In internasionale sake-nuus... Rand manipulasie aanklagte van die hand gewys. In beleggingsnuus, Fondsbestuurders verwag dat Suid-Afrikaanse bates vanjaar sal skitter. En ons gesels ook…
11 Jan 2024 10 min
60 – 68