Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
183 Episodes
32 – 52

ANTON EN ROUCHELLE PRAAT MET BRENDON VANDER VYVER

Anton Brink & Rouchelle Liedemann gesels met die bekende ontwerper en stilis, Brendon van der Vyver van “Brendon V Bespoke” oor hoe hy mansmode geherdefinieer het met elegansie en doel.
18 Oct 2023 9 min

Oom Angus gesels oor Israel

Vanoggend het Ontbyt (Anton Brink & Rouchelle Liedemann )met Oom Angus Buchan gesels oor die situasie in Israel en het ‘n kragtige gebed gedoen.
11 Oct 2023 6 min

Disleksie bewusmakingsweek | Matt Bird

Lorrein gesels met Matt Bird (skrywer en spreker van Londen) oor sy reis met disleksie en hoe hy dit sien as 'n voordeel eerder as 'n nadeel. '
3 Oct 2023 9 min

Ek wonder - Riana Nel

Anton en Rouchelle gesels met Riana Nel oor haar nuwe enkelsnit, Ek wonder.
29 Sep 2023 12 min

Anton en Rouchelle praat met Jaco Deacon

Jaco Deacon - Uitvoerende beampte van FEDSAS - Nasionale verteenwoordigende organisasie vir Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole gesels met ontbyt oor die Bela-wetontwerp en hoe dit die skole beiinvloed.
27 Sep 2023 7 min

Onbeskryflike Genade

Ek is Stefaans Coetzee Ek is 'n Kind van God Ek is 'n Man, 'n Pa EK IS NIE MY VERLEDE NIE Die Verhaal van 'n seun wat dieergste sou doen, ter wille van aanvaarding. Dit is 'n verhaal van Hoop, Genade en Tweede Kanse. Dit wys dat enigeen kan…
24 Aug 2023 9 min

Mmm Met Mike Gesels met kos-ikoon Bertus Basson

"Kos gaan en hoef ook nie altyd mooi te lyk nie, solank dit lekker is" Met hierdie woorde het self Mike nou meer vertroue in die Kombuis en voor die Vuur... Bertus Basson kom gesles oor die programme In die Sop en Kokkedoor Vuur en Vlam En deel ook n…
22 Aug 2023 18 min

Ontbyt | Onderhoud met Connie Mulder Jnr

Ontbyt gesels met Uitvoerende Hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, Connie Mulder jnr oor die Raswet ooreenkoms tussen Solidariteit & Regering.
6 Jul 2023 11 min

WAFCON Winning coach Desiree Ellis

Almost 1 year ago Banyana - Banyana made history by beating - not just the favorites, but unbeaten Morocco in the finals of the Woman's African Cup of Nations And in doing so Qualified for the Woman's World Cup later this year. Mike spoke to head coach Desiree Ellis about…
21 Jun 2023 9 min
32 – 52