Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
21
SEP

Gerald en Liomee | Lizette Volkwyn

Wonder jy soms of iemand vir jou jok? Suid-Afrika se voorste menslike leuenverklikker, Lizette Volkwyn deel inligting waarvoor jy moet uitkyk, om te weet of iemand `n leuen vertel.
15
SEP

Mike Potgieter | Glen Buys in die ateljee

Die man gebroe in die Vrystaat beweeg deesdae regoor die wereld waar hy die werk van God doen om mense na Hom te lei as sendeling.
Pas terug van Brazil, alweer opad na Indie en Australia, daar waar die Here hom roep, maar weet ook dat dit nodig is om die mense van SA te herhinner dat God het n plan met jou lewe, maak jouself net beskikbaar!
14
SEP

Mike Potgieter | My Eerste Afrika Avontuur | Riaan Manser

Of dit nou verkenning is op n fiets deur Afrika of om te roei oor die oseaan in n kayak. Hy sien kans vir baie....selfs om sy boek "My first African Adventure" te vertaal in Afrikaans en dit maak hom opgewonde om te dink dat ouers nou sy verhale kan deel in Afrikkans so vir bed tyd stories.
08
SEP

Anton en Rouchelle | Hettie Smit

Anton en Rouchelle gesels met Hettie Smit die Afrikaanse Vakhoof en Departementshoof by Durbanville Laerskool oor Die Internasionale Geletterdheidsdag word elke 8 September gevier
07
SEP

Mike Potgieter | "Howzit Kaapstad!" | Frank Opperman in die ateljee

"Howzit Kaapstad"
Dis met die woord wat die Legende en Ikoon Frank Opperman die luisteraars gegroet het vanoggend op Mid-More Met Mike

Hy noem nou deesdae die Kaap sy tuiste maar ook sy verhoog, want hy is te sien by Die Boer vir sy een man vertoning Steeds Donkie maar hulle het sommer gesels oor waar hy te sien gaan wees in die volgende paar maande, onder andere in Oktober weer by die Woorfees in Stellenbosch (10 - 15 Oktober)
29
AUG

Mike Potgieter | Hoe 'n drukkie Nikita se hart na Jesus laat draai het

Vanuit n mandjie waar sy gelos was in n straat in Parow, waar sy as jong meisie op die ouderdom van 10 bloot gestel is aan die donkerste kant van die wereld waar sy in die moeilikste tyd van haar lewe die ware liefde van Jesus ervaar het deur een drukkie van n radio Tygerberg personeellid.
Vandag is sy die Ma van n 5 jarige dogtertjie en haar hart brand vir die Here.
25
AUG

Mike Potgieter | Lenie Philander

10 Jaar na haar man se moord ervaar sy meer as ooit die Here se gendae, goedheid en guns.
Sy was kwaad en het vrae gehad vir die Here.
Hoe verwerk jy so iets en deel jy met jou emosies - sy het ode aan haar vermoorde man Abe Philander gebring in n gedig wat vasgevang is in haar digbundel waar sy juis haar emosies en gevoelens neer pen en ander te bemoedig deur die liefdevolle hand van die Here wat altyd uitgesteek is na ons
23
AUG

Mike Potgieter | Olka Polka | Natasha Engela

Olka Polka is More than just an ordinary Company
This is a company that wants to make a difference within the community by standing out in more than one way.
Standing out with the Bright Pink colors dedicating the business to Cancer Support.

85 episodes

« Back 13—24 More »