SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
282 Episodes
200 – 220

Mosselbaai Munisipaliteit - Onwettige storting

Bewusmakingsveldtoge gelei deur die Garden Route-distriksmunisipaliteit asook die Tuinroete-munisipaliteite, neem vandeesweek, van 13 tot 17 Februarie, aksie teen onwettige storting. Rapporteer onwettige storting by 044 6065143
14 Feb 2023 20 min

9 Febr 2023 - Kus tot Kruin die Aardwolf en die dooie walvis

SA kusgebied as geheel: 1 Wat is die menslike impak vandag en hoe vergelyk dit met steen tydperk toe mense die natuur benut het tot albri se voordeel. 2 WT is die natuur se impak op die kusgebied en op die mens? 3 Plaaslike nuus: *Aardwolf Aalwyndal. *Dooie walvis Hersham…
9 Feb 2023 17 min

De Proeverij by Francois Ferreira Akademie Onderhoud 07/12/22

LUISTER WEER: Onderhoud met Magda Pretorius oor die opwindende dinge wat gebeur by De Proeverij, geleë by die Francois Ferreira Akademie, R102 Lughawepad, George. Die De Proeverij Musiek- en Smaakervaring skop op 17 Desember af met 'n verskeidenheid smullekker proeë en musiek.
8 Dec 2022 8 min

Ep. 2 Reisklub Onderhoud 28 Okt. 22

Hierdie toer is een van ons juweeltjies en word nie verniet die Mooiste Kaap toer genoem nie. Ons besoek Kaapstad en omliggende omgewing…….die Kaapse skiereiland onder ander Kaappunt Natuurreservaat, , ons besoek die gewilde African Penguin kolonie by Boulders Beach, ons leer oor Simonstad, doen ‘n bootvaart na robeiland by…
28 Oct 2022 6 min

Karel Von Moltkè van Agua è Vida

Om dooie, gedemineraliseerde tru-osmose-water lewendig te maak, het jy minerale nodig. 84 minerale vir hidrasie van jou selle. Agua é Vida Mossel Bay hou daarvan om vir jou net die skoonste en beste mineraalwater wat beskikbaar is, te bring. Agua é Vida Mossel Bay - Nuwe tak open 1 November…
28 Oct 2022 17 min

Reisklub Ep 1 Mooiste Kaap en Wynlande Toer

Luister gerus weer wat is op die spyskaart met die opkomende Mooiste Kaap en Wynlande Toer 14-18 November 2022. Gedeelde verblyf en 2 etes per dag asook alle toegangsgelde ingesluit Bespreek jou sitplek by 0661708448
14 Oct 2022 8 min

30 Sept 2022 - SFM Reisklub Episode 3 KZN Drakensberg & Slagvelde Toer

Episode 3: Die KZN Drakensberg & Slagvelde Toer Meer agtergrond van die besienswaardighede op hierdie toer. Die SFM Reisklub Toer vind plaas 25 Oktober tot 4 November 2022. Volle luukse verblyf, 2 etes per dag, luukse vervoer en die beste gidse om jou toer 'n avontuur te maak.
30 Sep 2022 9 min

23 Sep SFM Reisklub Episode 2 KZN Drakensberg & Slagvelde Toer

Episode 2: Die KZN Drekensberg & Slagvelde Toer Meer agtergrond van die besienswaardighede op hierdie toer. Die SFM Reisklub Toer vind plaas 25 Oktober tot 4 November 2022. Volle luukse verblyf, 2 etes per dag, luukse vervoer en die beste gidse om jou toer 'n avontuur te maak. Bespreek by…
23 Sep 2022 8 min

Marius Kruger van Marius K Bridal and Wedding gesels met Marq

Die Mosselbaai Bruid Skou 2022 vind plaas by die Mosselbaai Stadsaal 29 & 30 Oktober 2022 . Die Bruidskou se fokus punt is om trou verskaffers in die Tuinroete die geleentheid te skep om hul besighede en dienste aan voornemende bruide voor te stel. Bruidspaartjies wat op trou staan kan…
21 Sep 2022 10 min
200 – 220