Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,000 Episodes
360 – 380

Vrydag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

OPENBARING 3 20Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.
14 Mar 2025 2AM 11 min

Donderdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

II TIMÓTHEÜS 2 1JY dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is; 2en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.
13 Mar 2025 2AM 15 min

Woensdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

GALÁSIËRS 5 22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. 23 Teen sulke dinge is die wet nie. 24Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. 25 As ons deur die Gees lewe, laat ons…
12 Mar 2025 2AM 15 min

Dinsdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

PSALMS 100 'n Oproep om God te prys. 1 'n PSALM. By die lofoffer. Juig voor die Here, o ganse aarde! 2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. 3Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die…
11 Mar 2025 2AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

GALÁSIËRS 5 22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. 23 Teen sulke dinge is die wet nie. 24Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. 25 As ons deur die Gees lewe, laat ons…
10 Mar 2025 2AM 15 min

Sondagaand Erediens - Ds Kobus Botha

JOHANNES 12 32En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek. 33 En dit het Hy gesê om aan te dui hoedanige dood Hy sou sterwe.
9 Mar 2025 1PM 19 min

Sondagoggend Erediens - Ds Kobus Botha

JOHANNES 12 Maria salf die voete van Jesus. (Mt. 26:6 vv. en ooreenk. pl.) 1EN Jesus het ses dae voor die pasga na Betánië gekom waar Lasarus was, wat dood gewees het en wat Hy uit die dode opgewek het. 2Hulle het toe vir Hom daar 'n maaltyd berei, en…
9 Mar 2025 3AM 21 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

PSALMS 100 'n Oproep om God te prys. 1 'n PSALM. By die lofoffer. Juig voor die Here, o ganse aarde! 2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. 3Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die…
8 Mar 2025 1AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

MATTHÉÜS 6 Bergpredikasie (vervolg). Liefdadigheid, gebed en vas. 1PAS op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die hemele is nie. 2Wanneer jy dan liefdadigheid bewys, moenie 'n trompet voor jou…
7 Mar 2025 1AM 15 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

MARKUS 12 Gelykenis van die landbouers. (Mt. 21:33-46 en ooreenk. pl.) 1TOE begin Hy deur gelykenisse vir hulle te sê: 'n Man het 'n wingerd geplant en 'n heining daarom gesit en 'n parskuip gegrawe en 'n wagtoring gebou, en hy het dit aan landbouers verhuur en op reis gegaan…
6 Mar 2025 1AM 17 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

JESAJA 43 1MAAR nou, so sê die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! 2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die…
5 Mar 2025 1AM 15 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

EXODUS 17 Oorwinning oor Ámalek. 8 DAAROP het Ámalek gekom om teen Israel by Ráfidim te veg. 9En Moses het aan Josua gesê: Kies vir ons manne en trek uit, veg teen Ámalek. Môre sal ek op die top van die heuwel staan met die staf van God in my…
4 Mar 2025 1AM 10 min

Maandag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

I SAMUEL 1 Die gelofte van Hanna. Geboorte van Samuel. 1DAAR was 'n sekere man uit Ramatáim, 'n Sufiet, uit die gebergte van Efraim, en sy naam was Élkana, die seun van Jeróham, die seun van Elíhu, die seun van Tohu, die seun van Suf, 'n Efratiet. 2En hy het…
3 Mar 2025 1AM 14 min

Sondagaand Erediens - Past Marius Jacobs

PSALMS 91 In die beskerming van die Allerhoogste. 1HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. 2Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. 3Want Hy is dit wat jou sal red…
2 Mar 2025 12PM 27 min

Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs

RIGTERS 6 11Toe het die Engel van die Here gekom en gaan sit onder die terpentynboom wat by Ofra staan, wat aan Joas, die Abiësriet, behoort het, terwyl sy seun Gídeon juis koring uitslaan in die parskuip om dit te beveilig teen die Midianiete. 12En die Engel van die Here…
2 Mar 2025 2AM 24 min

Saterdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

LUKAS 4 Jesus word uit Násaret verdrywe. 14EN Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het 'n gerug aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan; 15en Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys. 16 Toe kom Hy in Násaret waar…
1 Mar 2025 1AM 20 min

Vrydag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

JOHANNES 6 Die vermeerdering van die brode. (Mt. 14:15-21 en ooreenk. pl.) 1DAARNA het Jesus na die oorkant van die see van Galiléa, dit is, van Tibérias, gegaan; 2en 'n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen. 3En Jesus het…
28 Feb 2025 1AM 11 min

Donderdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

JOHANNES 6 Die vermeerdering van die brode. (Mt. 14:15-21 en ooreenk. pl.) 1DAARNA het Jesus na die oorkant van die see van Galiléa, dit is, van Tibérias, gegaan; 2en 'n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen. 3En Jesus het…
27 Feb 2025 1AM 14 min

Woensdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

I SAMUEL 17 40Daarop neem hy sy staf in sy hand en soek vir hom uit die spruit vyf gladde klippe uit en steek dit in sy herderstas wat hy gehad het, naamlik in die slingersak; en met sy slinger in sy hand het hy nader gekom na die Filistyn.
26 Feb 2025 1AM 15 min
360 – 380