Ons gesels in hierdie program oor die sensitiewe saak van misdade gedurende die apartheidsera, die werk van die TRC en die 300 sake wat verwys is vir opvolg. Dr Leon Wessels, prof Rothney Tshaka en Alida Kok gesels openhartig hieroor
In Naweek Aktueel gesels ons oor Diversiteit. Suid Afrika is n diverse samelewing met baie uitdagings. Hoe kan ons ons verskille oorbrug. Ek gesels met proff. Rothney Tshaka, Dion Forster and dr.Tanya van Wyk.
Die tyd is deurmekaar en mense voel onveilig. Wat beteken hoop vir so n tyd en waar kry n mens dit? Jannie Pelser gesels met Frelene van Zyl, Rudie Swanepoel en Dr Guillaume Smit.
Artikel 25 en die wysiging daarvan wek spanning. Die grondkwessie wek baie emosie en onserkerheid. Naweek Aktueel gesels met drie kenners oor hierdie netelige saak. Dr Braam Hanekom, Annalize Crosby en Adv Jean Meiring gee perspektief.
Kinderliteratuur is so belangrik vir gesonde en geballanseerde kinders. Fanie Viljoen en Siegfried Louw gesels oor hul pennevrug. Prof Andre Duvenhage gesels oor die krisis in die midde ooste
Wendy Maartens vertel die aangrypende stories van onder andere Grizelda Grootboom asook Elsje Neethling wat in haar reeks "Vaandeldraers, vrouehelde van Suid Afrika" aan lesers bekend gestel word.
Kan gelowiges na God in "vroulike" terme verwys. Is Hy dan nie God die Vader nie? Die saak het emosies gaande. Kom luister saam. Covid-19 kan op n interessante wyse uitspeel. Luister wat dr Bernard van der Vlies beleef het.
Jaco Strydom gesels oor sy boek Leef Lig Tobi Jooste gesels oor sy interessante sang, TV en skryf bediening TJ Mare gesels oor gebed vir landelike gebiede
21 Mar 2021
14 min
200 – 220
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.