Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
752 – 772

Craig Bailie on how Christians should vote

Johann Els is speaking to Craig Bailie, who holds a Master’s degree in International Studies from Rhodes University and has completed several doctoral courses in Applied Exegetical Studies and Leadership Faith and Ethics. He is the Founding Director of Bailie Leadership Consultancy and he wrote an article in about the…
6 Feb 2024 9AM 20 min

Wynand du Preez - Opofferende rykdom tel

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – "opofferende rykdom tel" uit Lukas 16
6 Feb 2024 9AM 5 min

Ps Japie Venter: Hoop

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoop” uit 1 PETRUS‬ ‭1:21‬ ‭NLV‬‬ "Christus maak dat julle al julle vertroue op God stel. God het Christus uit die dood opgewek en heerlikheid aan Hom gegee. Daarom stel julle al…
5 Feb 2024 9PM 5 min

Jannie Putter: Plant jou wortels

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: “Plant jou wortels” uit Spreuke 16:3
1 Feb 2024 10AM 5 min

Kalaharistories: Soutsmaak op my lippe

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Soutsmaak op my lippe”…
1 Feb 2024 10AM 6 min

Johan Wessels: Soldate se Rubicons

Johann Els gesels met Johan (Wessie) Wessels oor Soldate se Rubicons – ‘n projek wat die Here op sy hart gelê het wat gaan oor getuienisse van wanneer soldate by groot T-aansluitings in die lewe kom, en dan reg kies.
1 Feb 2024 9AM 16 min

Ps Japie Venter: Wat is die hoop van jou roeping?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat is die hoop van jou roeping?” uit EFÉSIËRS‬ ‭1:18‬ “verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid…
30 Jan 2024 10AM 4 min

Wynand du Preez - Wat kos dit om Hom te volg?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vandag: Wat kos dit om Hom te volg? Uit Lukas 9:23.
30 Jan 2024 9AM 3 min

Jannie Putter: Is jy goed genoeg?

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: “Is jy goed genoeg?” uit Ps 139.
25 Jan 2024 10AM 5 min

Kalaharistories: Met vele danksegging

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Met vele danksegging” uit…
25 Jan 2024 10AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Jan 2024 10AM 5 min

Brian Gee - Belief

Johann Els is speaking to Brian Gee, a listener who wrote a book called “Belief”. We wanted to find out why and also his testimony.
24 Jan 2024 9AM 15 min

Wynand du Preez: Moenie te besig wees nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. – Sy tema: “Moet nie te besig wees nie.”
24 Jan 2024 9AM 4 min

Ps Japie Venter: Leef Waarheid

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Leef waarheid” uit Joh 14:6 JOHANNES‬ ‭14:6‬ ‭NLV‬‬ [6] Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My…
23 Jan 2024 10AM 6 min

Zaretha van Wyk: Genesing deur gebrokenheid

Charles van Onselen gesels met Zaretha van Wyk oor hoe haar pad deur ‘n histerektomie, wat toe soveel meer vryheid en genesing gebring het as wat sy verwag het.
23 Jan 2024 9AM 17 min
752 – 772