Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
720 – 740

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
27 Feb 2024 10AM 5 min

Wynand du Preez - waar dit alles begin het

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – Daar waar dit begin het uit 2 Kor 1
27 Feb 2024 9AM 5 min

Jannie Putter: Keuses en raad

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy inspirasie uit Spreuke 11: 14 "Oorwinning kom vir die een wat met wysheid beraad is"
22 Feb 2024 10AM 5 min

Kalaharistories: God's genade

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God’s genade” uit Johannes…
22 Feb 2024 10AM 5 min

Ps Mark Taljaard - Die Woord

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy liefde vir die Woord
22 Feb 2024 9AM 12 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
21 Feb 2024 10AM 5 min

Dr Carin Strydom

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor die vier hoekstene van ‘n suksesvolle SMME tydens ‘n moeilike ekonomiese periode.
21 Feb 2024 9AM 9 min

Ps Japie Venter: om draers van hoop te wees

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om draers van hoop te wees” uit JAKOBUS 1:4 NLV‬‬ "Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie."
20 Feb 2024 10AM 5 min

Esmarie Robbertse: Potato Foundation

Die Potato Foundation is 'n nie-winsgewende organisasie wat op verwaarloosde kinders in die samelewing fokus. Die Stigting het 'n projek genaamd "Run with Purpose" begin om tweedehandse hardloopskoene vir die leerders by Vastfontein Batho Pele Skool in te samel. Ons gesels met Esmarie Robbertse van die Potato Foundation om meer…
20 Feb 2024 9AM 14 min

Wynand du Preez - Net by God vind ek rus

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – Ps 62 – Net by God vind ek rus.
20 Feb 2024 9AM 5 min

Jannie Putter: eer gesag

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: “Eer gesag” uit Exodus 20: 13 & Efesiërs 6:2 "Eer jou vader en jou moeder sodat dit ket jou goed sal gaan en dat jy ñ lang lewe sal hê".
15 Feb 2024 10AM 5 min

Kalaharistories: Saartjie en die Wynduin

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Saartjie en die wynduin”…
15 Feb 2024 10AM 7 min

Esther Taljaard - Digitale Evangelisasie

Johann Els gesels met Esther Taljaard van Starway Academy oor die potensiaal van Digitale evangelisasie - die skep van relevante Christelike inhoud wat versprei word deur Jesus-volgeling (Invloedrykes) op alle sosiale media platforms.
15 Feb 2024 9AM 9 min
720 – 740