OFM se eie Nadine Blom en mede sanger Riaan Naude kom kuier in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die Lente Genadefees ten bate van ENGO. Riaan Naude, ‘n bekende plaaslike sanger in Bloemfontein, het besluit om ‘n spesiale Lente Genadefees aan te pak saam met verskeie ander plaaslike…
Mid-morning magic’s Yolanda Maartens speaks to Chepape Mokgato – Chief Curator at the William Humphereys Art Gallery about what art enthusiasts can expect with this collection.
Mid-Morning Magics Yolanda Maartens speaks to Mkhululi Mabija director of the "Mwana Wa Mvula," production and Gold Standard Bank Ovation Award winner about what this win means to them.
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Teresa de Wit oor die groep komponiste wie se werke sy gekies het vir “Most beautiful English songs” in die Odeion. Die vertoning is die 12de Sept en toegang is gratis.
Mid-morning magic’s Yolanda Maartens speaks to Chepape Mokgato – Chief Curator at the William Humphereys Art Gallery about what art enthusiasts can expect.
You are invited to draw inspiration from AbstRacT – the Hidden Synchrony, featuring collections from the Huberte Goote Art Foundation and Rupert Art Foundation, and create responsive works for a group exhibition at the Jan Rupert Art Centre in Graaff-Reinet. Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens speaks to Senior Curator and Programmes…
Join the Odeion String Quartet for this unique musical journey through the evocative landscapes of Shostakovich’s wartime reflection and Haydn’s regal elegance. This performance is a must-see for classical music enthusiasts and those looking to experience the profound emotional range and technical mastery of these two iconic composers. Mid-Morning Magic's…
In die OFM Kunsteklop sluit Geralt Cloete by Yolanda aan. Hy is die ontvanger van ’een van twee goue Standard Bank Ovation toekennings by vanjaar se Nasionale Kunstefees in Makhanda vanuit die Noordkaap. Hy vertel nie net watse voorreg hierdie erkenning is vir sy dorp nie maar ook wat dit…
Bloemfontein se bekende Kotzé-kunsfamilie is almal gerekende kunstenaars uit eie reg… en nou gaan die egpaar, Kobus Kotzé en Joe Kotzé, en Joe se suster, Hester Hattingh, vir die eerste keer saam aan ‘n uitstalling in die Rosestad deelneem. Pop-Up Art Gallery in die Preller Plein-winkelsentrum bied die besonderse uitstalling…
Yolanda Maartens speaks to National Arts Festival's Artistic Director, Rucera Seethal about their excitement to see how this rewarding project ushers the creative process through from inception to presentation on stage
"The Producers of Art" bied aan jong, opkomende kunstenaars 'n unieke platform deur 'n kursus van twee weke wat ontwerp is om hul vaardighede in dans, toneelspel en sang te ontwikkel, wat hulle 'n drievoudige bedreiging maak. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Sonja Herholdt oor haar gasoptrede by…
A product of South Africa’s first online convention for string instrumentalists in October 2020, non-profit organisation SA Strings Foundation, aims to create a sense of community between South African string players, including traditional string instruments, violin, viola, violoncello, double bass, harp, electric and acoustic guitar players. Yolanda speaks to Mariechen…
’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …” Gegrond op ware gebeure. Aktrise Carin…
'die waarheid oor duiwe' is ‘n intieme musiekproduksie vir een vrouestem, ondersteun deur ‘n klavier en ‘n dwarsfluit. Die poësie van die bekroonde digter, Gisela Ullyatt, kry vlerke deur swewende melodieë, nostalgiese, gesproke teks en treffende visuele komponente. Iewers tussen klassieke en kontemporêre musiek vind elke gehoorlid ‘n raakpunt tydens…
Organiseerder van die Vrystaat Kunstefees Kunsmark, Atie Kamper sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop om besonderhede te deel oor die kunsmark, alles wat lekker is om te eet so wel as die jaar se kuns werkswinkels wat aangebied word. Die volledige program is beskikbaar by vrystaatkunstefees.co.za
Vrystaat Arts Festival Director Michael Garbett reflects on this year's festival program as the festival gears up to celebrate 25 years in 2025. There is something for young audiences, serious festival goers, those who want to browse and those who love music. Tickets are available from Webtickets. He joins Yolanda…
Die stoele, Eugène Ionesco se klassieke tragi-klug, onder regie van Marthinus Basson, is met drie Kannas bekroon tydens die jaar se KKNK. Dié debuutwerk is aangewys as beste toneelaanbieding, met Chris van Niekerk en Antoinette Kellermann wat onderskeidelik as beste manlike en vroulike speler in ’n hoofrol vir hulle vertolking…
"André Schwartz: Any Dream Will Do – My pad met Webber" - is vanjaar by die Vrystaat Kunstefees en hy sluit aan by Yolanda in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die besonderse produksie. Die storielyn is ’n vertelling wat hierdie wisselwerking deur musiek en gesprek ontgin. Lewenslesse word…
17 Jun 2024
5 min
112 – 132
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.