Cape Pulpit 729AM Get Up & Go Breakfast - Lifestyle Women - Zantie Swanpoel

Get Up & Go Breakfast - Lifestyle Women - Zantie Swanpoel

Zantie deel elke Woensdag oggend iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, en vertel ook een van haar kragstories
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
206 Episodes
52 – 72

Zantie Swanpoel - Hoe Groot Is God?

Ek en jy is deur diepe waters maar ons het nog nooit die lewe ervaar soos Job dit ervaar het nie. As dinge moeilik raak vir jou, onthou jy hoe groot God werklik is?
5 Apr 2023 8 min

Zantie Swanpoel - God Verlang Na Jou

God, as jou Pa, is o lief vir jou/ Hy verlang na jou. Jy het mos jou hart vir God gegee, maar ons maak onself min voor God. Staan op en wees wie jy in God is!
22 Mar 2023 9 min

Zantie Swanepoel – Sê My Lewe Jy?

Jy moet kies as jy in jou siel wil lewe of sterf. Jy kan asemhaal maar dood wees, en dit is jou keuse. Laat God jou hernu... maar jy moet dit wil hê.
8 Mar 2023 12 min

Zantie Swanepoel – God is By Ons

God het belowe om by ons te wees. Ons het ons probleme, en ons dinge wat met ons gebeur, en ons weet ons het God nodig. Ons wil he hy moet ons dra, en Hy sal! Ons kan op hom vertrou!
22 Feb 2023 10 min

Zantie Swanepoel – Our Relational God

We have a responsibility to bring people in; to build relationships with others. We can do this all because our relationship with God inspires us to love others. We too, like God, need to put relationships first.
15 Feb 2023 12 min

Zantie Swanepoel – Hold onto your Fork

Daar is altyd hoop vir môre, so hou daaraan vas. Dit wat voor ons lê is beter as wat agter ons is. Ons moet ‘n keuse maak: gaan ons vrees of gaan ons geloof hê? Al twee is ‘n magnet, so kies met wysheid.
11 Jan 2023 11 min

Zantie Swanepoel – Dis Tyd om Boek te Vat

Hoekom doen on wat ons doen? Hulle se: “If your WHY is clear, then the HOW is easy.” So, nou moet ons vra; wat het God vir ons beplan, en dryf dit vir ons om ‘n verskil te maak.
14 Dec 2022 10 min

Zantie Swanepoel – Isolasie

Wat laat jou alleen en minder sterk voel? Mag isolasie nie ‘n lokval wees waarin jy trap nie. Vind die mense wat jou kan bystaan.
16 Nov 2022 10 min

Zantie Swanepoel – Ons Beperk God

God kan ongelooflike dinge in jou lewe doen, selfs as jy jonk is, of jy ken Hom nie baie lank of so goed nie! Dit maak nie saak waarvandaan jy kom of wie jou familie is nie.
9 Nov 2022 11 min
52 – 72