Cape Pulpit / Kaapse Kansel GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
200 Episodes
160 – 180

Zantie Swanepoel - 22 Junie 2022 - Ons God van Verhoudings

Ons kan 'n kosbare verhouding met God hê; hoe wonderlik is dit?! Maar die Vyand wil verhoudings verbreek, en ons moet opstaan en baklei vir hierdie verhoudings en hulle koester. Dalk moet ons ook vir iemand om vergifnis vra.
22 Jun 2022 11 min

Zantie Swanepoel - 6 April 2022 - God's Timing

When God doesn't fit into our timing, but still answers our prayers: The key is to never stop praying, but leave the answers up to God, according to His timing. Trust God...He is faithful!
6 Apr 2022 11 min
160 – 180