OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,787 Episodes
1220 – 1240

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “The glory of giving”.
12 Nov 2021 1AM 5 min

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand effens versterk in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit diesel- en ander brandstofpryse styg steeds skerp. Stoorlammers se prys het gedaal en die beskikbaarheid is steeds min…
10 Nov 2021 2AM 5 min

PM berig oor winste van omgewingsvriendelike melkplase wat verhoog.

‘n Omvattende studie deur ‘n vooraanstaande landboumaatskappy, het bevind dat ‘n laer omgewingsimpak direk verband hou met winsgewendheid wat verhoog in die Suid-Afrikaanse melkbedryf. In die studie is die skakel tussen die ekonomiese en omgewingsaspekte van volhoubaarheid, wat met melkproduksie op weiding verband hou, ondersoek. Daar is bevind dat boerderye…
9 Nov 2021 1AM 1 min

PM berig oor ‘n vreemde nuwe metode om kos te kook…

Ingenieurs in Columbia het ver gevorder met navorsing om kos met laser gaar te maak. ‘n Volledige digitale sjef is onlangs gebou en bestanddele kan tot op ‘n millimeter-presisie vervaardig word. Volgens die kenners is daar geen opwarmingsmetodes nie. As voorbeeld is hoendervleis met blou- en infrarooi lig blootgestel en…
8 Nov 2021 4AM 1 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Vergeten te kijken…….”
5 Nov 2021 2AM 5 min

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit het diesel- en ander brandstofpryse skerp laat styg. Slagpryse by vee beweeg steeds opwaarts. Stoorlammers se prys het ook…
3 Nov 2021 5AM 5 min

PM gesels met Charl Saunderson, bekende landbouer van die Kenhardt-distrik.

Charl Saunderson boer met dorper-skape in die Kenhardt-distrik en hy vertel van die geharde omstandighede waarin daar geboer word en hy vertel van die skaapras wat geteel is om in moeilike omstandighede te kan oorleef, maar ook suksesvol wees. Hy vertel ook van nuwe metodes en tegnologie wat aangewend word…
2 Nov 2021 5AM 6 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Vuur en Vlam”.
29 Oct 2021 2AM 5 min

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom was die rand stabiel in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit gaan egter steeds diesel- en ander brandstofpryse skerp laat styg. Slagpryse by vee beweeg tans opwaarts. Hoenderpryse het gestagneer…
27 Oct 2021 2AM 6 min
1220 – 1240