OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,787 Episodes
1200 – 1220

PM berig oor nuus vir suiweltoetse met “groener voere”.

Die Britse maatskappy, Tesco, het onlangs met ‘n projesk begin waarin Britse melkprodusente subsidies ontvang om meer volhoubare, grasgebaseerde veevoer te verbou. Volgens die studies behoort mengsels van twee of meer spesies, opbrengste te kan verhoog onder sekere omstandighede.
29 Nov 2021 12AM 1 min

Claude Moller

Claude Moller se inspirasie vir die naweek.
26 Nov 2021 1AM 4 min

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand baie verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het gestyg, veral in die Wes-Kaap en groter aanvraag kan dit steeds laat styg na die…
24 Nov 2021 5AM 6 min

PM gesels met Rouxan Cloete oor die beheer van parasiete en siektes

Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels hoe om van insekte en wurms ontslae te raak op ‘n biologiese wyse. Cloete verduidelik vandag biologiese middels om parasiete soos lewerslak, luise, muskiete, vliee, ens uit te roei. Die immuunstelsel van die diere…
24 Nov 2021 5AM 2 min

Claude Moller

Claude Moller se inspirasie vir die naweek.
19 Nov 2021 2AM 4 min

PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand effens verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit diesel- en ander brandstofpryse styg steeds skerp. Speenkalwers se pryse het gedaal. Stoorlammers se prys het konstant gebly…
17 Nov 2021 1AM 5 min

PM berig oor interessante nuus uit die suiwelbedryf

‘n Studie deur wetensakplikes in Duitsland, het nuwe inligting nagevors oor melk se bydrae in die steentydperk. Volgens die studie het herders uit die steentydperk duidelik die voordele van melk besef nadat navorsers onder andere plaak op tande van bewaarde geraamtes ontdek het. Verder word ook berig oor ‘n span…
15 Nov 2021 12AM 1 min
1200 – 1220