Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor die belangrikheid van lammers en dat ‘n gereelde besoek aan die veearts noodsaaklik is. Saunderson…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week weer sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Hierdie situasie kan egter vining verander in die volgende paar weke. Stoorlam- en lamspryse het…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Cloete behandel ook vandag die suksesse om siektes en parasiete te…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die paar wetsontwerpe wat tans in gesprek en onderhandeling is en wat ‘n belangrike invloed op die sektor kan uitoefen. Voorstelle oor wapens vir selfverdediging en grondonteiening sonder vergoeding, is tans op die tafel. Die EFF se oproep om alle…
Theo Venter is ‘n onafhanklike politieke analis verbonde as gasdosent aan die NWU. Hy bespreek die moontlike skeuring in die regerende party en ook die moontlike invloed daarvan op plaaslike, munisipale verkiesings, waarvan landbou ook ‘n groot deel uitmaak.
Met Covid-19 se inperkings, het aanlyn-veilings ‘n gewilde opsie geword. Aanlyn-veilings het egter ook heelwat nuwe uitgagings. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir afslaers maan egter kopers en verkopers om ekstra versigtig te wees vir sogenaamde “scams” en beveel aan dat die SAIA se webblad eers besoek moet word vir nuttige wenke.
Die Internasionale Wol- en Tekstielorganisasie het Isak Staats aangewys as nuwe voorsitter van die organisasie se marlintelligensiekomitee. Staats is ‘n bekende in die wol- en bokhaarbedryf en beskou sy aanstelling as belangrik vir Suid-Afrikaanse produsente om by die internasionale veselbedryf betrokke te wees.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor die regte besluite wat geneem moet word. Saunderson verduidelik verder hoe om die winsgewendheid van…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlam- en lamspryse het opwaarts beweeg, maar die voorspelling is dat dit kan afneem binnekort. Hoendervleis…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Verder speel stresfaktore soos vervoer na ander plekke of krale of…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlam- en lamspryse het opwaarts beweeg, maar die voorspelling is dat dit kan afneem binnekort. Hoendervleis…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Verder speel stresfaktore soos vervoer na ander plekke of krale of…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die uitbreek van bek-en-klouseer in Kwazulu-Natal en die gevolge wat dit mag inhou. Die vleisbedryf word onmiddellik hierdeur geraak. Individuele diere moet nou dopgehou word. Botswana het alreeds hulle grense toegemaak vir vleis uit SA. Die goeie vleispryse in SA…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag oor skuldinvordering. Moolman verduidelik die nakoming van finansiele verpligtinge. Hy verwys ook na wanneer sekere dienste gelewer word en die verpligte betaling daarvoor. Hy verduidelik ook waanneer rente betaal moet word op uitstaande geld en ook hoe die hofprosesse werk, sou hierdie vergoeding nie…
Theo Venter, bekende politieke analis, spreek sy mening uit oor die huidige gebeure binne die politieke omgewing. Dit lei, volgens hom, tot die vertraging in besluitneming. Interne konflikte kom steeds voor, maar Venter voorspel dit behoort binne die volgende paar weke uitgesorteer te word. Hy bespreek ook die vordering met…
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor die aanstelling van die regte personeel. Saunderson verduidelik hoe om die winsgewendheid van die skaapkudde…
27 May 2021 7AM
5 min
1400 – 1420
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.