OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,791 Episodes
1380 – 1400

Dr Johnny vd Merwe

Dr Johnny vd Merwe van NWU oor die jongste kommoditeitspryse
30 Jun 2021 2AM 4 min

Hans-Jurie Moolman bespreek vandag hofbevele en die nie-nakoming daarvan.

Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag oor die nie-nakoming van hofbevele. Hy verduidelik ook wat minagting van die hof beteken en wat die gevolge daarvan is. Verder word verduidelik watter gesag het die howe in Suid-Afrika en wat is die afdwingingsgesag. ‘n Versuim om ‘n hofbevel na te kom, kan…
28 Jun 2021 2AM 4 min

PM berig oor die invoer van vleis wat drasties gedaal het in die laaste jaar

Die invoer van beesvleis in Suid-Afrika het ‘n drastiese daling van 9% getoon volgens syfers wat onlangs bekendgemaak is deur Agri Inspec. Daar is egter 37% meer skaapvleis in Desember verlede jaar ingevoer as die vorige jaar. Wat lewende skape aan betref, was daar ‘n afname van 30% in vergelyking…
28 Jun 2021 2AM 1 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
25 Jun 2021 4AM 4 min

PM gee ‘n kort oorsig oor die beste keuse vir kuilvoer.

Een van die mees algemene vrae wat deesdae gevra word deur veeprodusente is: “mieliekuilvoer, hoe kies jy die regte kultivar? Daar is verskillende kriteria wat toegepas word. Algemene kuilvoerdoeltreffendheid is ‘n belangrike aspek en moet toegepas word. Die beste keuses word kortliks behandel.
25 Jun 2021 3AM 1 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week verswak teenoor die Amerikaanse dollar, meestal as gevolg van rentekoerse-verhogings in die VSA. Speenkalwers en lammers is tans baie skaars en dit hou…
23 Jun 2021 2AM 4 min

PM berig oor ‘n jarelange hofstryd oor boerboele wat onlangs ten einde geloop het.

‘n Jarelange stryd oor die wetlikheid van die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersgenootskap het tot ‘n einde gekom met die uitspraak onlangs van die Hooggeregshof in Gauteng waar die hof onder andere beslis het dat die genootskap wel wetlik geregistreer is. ‘n Dispuut oor of swart boerboele in die ras aanvaar kan word…
21 Jun 2021 3AM 1 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
18 Jun 2021 5AM 4 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Rentekoerse in SA kan teen die einde van die jaar begin styg. Speenkalwers is tans skaars. Hoendervleis het…
17 Jun 2021 5AM 4 min

PM reports on court action taken against animals in residential areas.

Agri Eastern Cape successfully obtained a court order against the Great Kei Municipality to enforce bylaws for the keeping of animals in residential areas. Farmers around towns suffered severe losses because of uncontrolled dog packs used for illegal hunting. Live stock ownership also ensures the responsibility to keep animals in…
15 Jun 2021 5AM 1 min

PM reports on the growing dairy industry in China.

Dairy Global reports of the huge growth in the dairy industry in China. There is a rapid development from small to big farms. Earlier, services were rendered to Chinese dairy farms consisting of 10-200 cows. Nowadays there are farms with up to 1000 cows. The increase is a result of…
14 Jun 2021 7AM 1 min

PM berig oor die vordering van naspeurbaarheid in SA.

Die vordering van Suid-Afrika se naspeurbaarheid is tans onder bespreking. Die identifikasie van vee en naspeurbaarheidstelsels is stadig maar seker besig om sy plek in ons land se veebedryf te vind. Konsepwetgewing is alreeds in 2018 ingestel, maar daaris egter nog geen amptelike stelsel in Suid-Afrika beskikbaar nie en baie…
14 Jun 2021 7AM 1 min
1380 – 1400