Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
505 Episodes
460 – 480

Filippe Talavera gesels oor nuwe film Kapana

Bekende regiseur in Namibië, Filippe Talavera het kom kuier in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek en met Jean-Louis Knouwds gesels oor die nuwe Namibiese film, Kapana, wat een van die dae op die silwerdoek verskyn. As jy dit gemis het, luister nou na die gesprek.
3 Jul 2020 5AM 9 min
460 – 480