Bewerings van 'n kritieke tekort aan landdroste kom na vore namate die landwye staking die howe steeds ontwrig. Sommige landdroste, wat sedert 5 November teen swak werksomstandighede en vergoeding betoog, woon glo slegs hul eerste hofverskynings by, wat verhore en borgtogverhore ongedaan laat. Die lynminister en die verteenwoordigers van die…
Ekurhuleni se burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, het 'n omvattende interne ondersoek gelas na ernstige bewerings teen senior amptenare van die metropolisie, insluitend die geskorste adjunkhoof, Julius Mkhwanazi. Die Madlanga-kommissie het verlede week getuienis vanaf verskeie amptenare aangehoor wat beweer die EMPD is deur misdadige groepe geïnfiltreer. Xhakaza sê hy het ook…
Inligtingminister Emma Theofelus sê netwerkkonnektiwiteit landwyd het die afgelope vyf jaar verbeter. Sy voeg by die regering het alle diensverskaffers opdrag gegee om 'n minimum aflaaispoed van 25 megagrepe per sekonde te bied, in 'n poging om kliënte-ervarings te verbeter. Theofelus het gepraat by die opening van MTC se Divundu…
Die Namibiese minister van finansies Ipumbu Shiimi was in gesprek met Richard Quest van die Amerikaanse nuuskanaal CNN. Terwyl die onderhoud eintlik oor olie-eksplorasie in die Kavango-bekken en waterstof-energiebronne gehandel het, het Quest Shiimi gevra wat sy mening oor inperkings is, veral na die goewerneur van die sentrale bank Johannes…
30 Jun 2021 12AM
1 min
3996 – 4001
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.