Podlitiek

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
Weekly Afrikaans South Africa News
257 Episodes
32 – 52

Podlitiek: Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak

Die Podlitiek-span bespreek vandeesweek die burgers van KwaZulu-Natal wat besluit het hulle doen dit eerder self, die hofsaak oor oudpres. Jacob Zuma se mediese parool en die aanval op Salman Rushdie, asook wat dit beteken vir vryheid van spraak.
18 Aug 2022 30 min

Podlitiek: Onderhoud met Flip Buys

In hierdie episode van Podlitiek se onderhoudreeks word daar met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels.
3 Jun 2022 52 min

Podlitiek: Onderhoud met dr. Leon Schreiber

In hierdie episode van Podlitiek gesels Paul Maritz met dr. Leon Schreiber, ‘n parlementslid sowel as pasverkose lid van die raad van die Universiteit Stellenbosch.
13 May 2022 56 min
32 – 52