Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
1500 – 1520

ToekomsVenster: Die menslike broosheid

Juis omdat die tyd kosbaar en onvoorspelbaar is behoort ʼn mens elke dag volledig as gawe uit die hand van die Here te ontvangs. Moenie dat vandag, terwyl jy goeie gesondheid geniet en die meetsnoere ʼn lieflike plekke val, by jou laat verbygaan nie.
3 Mar 2020 9AM 2 min

ToekomsVenster: Jy is genoeg

God gebruik geen bloudruk meer as een keer nie. Elke patroon is uniek en eenmalig en God droom oor elkeen van sy kinders.
25 Feb 2020 2PM 3 min

ToekomsVenster: Laat die Gees jou gedrag bepaal

Net die Here verander harte, myne ook. Christene leef anders en tree anders op. Kan ons mekaar leer verdra, liefhê selfs al het die persoon in die motor voor jou erg verbrou?
11 Feb 2020 9AM 3 min

ToekomsVenster: God is ’n waarmaker van sy Woord

Beloftes in Jesaja het te doen met die reën van genade maar ook fisiese reën wat die Here in sy goedheid oor die aarde laat uitsak. Dit is van die mooiste tekste wat ʼn mens kan lees.
10 Feb 2020 9AM 3 min
1500 – 1520