Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
1480 – 1500

ToekomsVenster: Afsondering en dankbaarheid

Die skrywer vertel dat sy aanvanklik baie negatief gevoel het oor hierdie tydperk totdat die Heilige Gees haar oortuig het om anders daarna te kyk. Dit bring haar by die mooi en betekenisvolle term; “die fees van afsondering”.
30 Mar 2020 10AM 4 min

ToekomsVenster: Beelddraers van God

Ons word geroep om mekaar as beelddraers van God mekaar se respekteer, mekaar as gespreksgenote te ontmoet, mekaar te bemoedig en voort te help op die lewenspad.
25 Mar 2020 11AM 2 min

ToekomsVenster: Jou reis deur die woestyn

Dit gebeur dikwels so dat, na ʼn geestelik inspirerende ervaring waarin God se nabyheid tasbaar was, lê die versoeking om die draai en wag. Dit vra vir teenwoordigheid van gees en ʼn geankerdheid in God se Woord om staande te bly.
24 Mar 2020 11AM 2 min

ToekomsVenster: Versorging van die innerlike

Dit is baie belangrik om gesond te lewe en jouself fisies op te pas. Die versorging van die innerlike mens is egter, sonder om eersgenoemde te onderspeel, van ewige belang.
16 Mar 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Pure verwondering

Alle mense is vir God belangrik. Ons word op ʼn verskeidenheid van maniere begenadig terwyl die Heilige Gees vir sy eie doel gawes uitdeel soos Hy wil.
13 Mar 2020 10AM 2 min
1480 – 1500