Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,266 Episodes
1260 – 1266

Jack Parow oor ‘liefdesbrief vir Suid-Afrika’

“Ek is trots daarop om Afrikaans te wees en ek is trots daarop dat ek reg oor die wêreld kan gaan en die taal soveel as moontlik bevorder, en dit in die beste lig te stel wat ek moontlik kan,” sê Parow.
16 Feb 2018 14 min

Eon Groep

Leonie Bezuidenhout gesels met die musiekgroep Eon oor hul splinternuwe debuutalbum, Ligjare.
12 Feb 2018 14 min

René du Preez

Leonie Bezuidenhout gesels met René du Preez van Solidariteit Helpende Hand oor hulle nuutste inisiatief, Talentwerf.
7 Feb 2018 3 min
1260 – 1266