Op 26-jarige ouderdom het die beeldskone Rolene Strauss al die Mej. SA- en mej. Wêreld-kroon gedra, sy het ʼn graad in medisyne verwerf en is die ma van ʼn skattige seuntjie. Nou kan sy ook ʼn vollengte album op haar curriculum vitae byvoeg.
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met die vervaardigers Bonné de Bod en Susan Scott na die eerste plaaslike vertoning van die dokumentere rolprent 'STROOP - Journey into the Rhino Horn War' in Johannesburg oor die aangrypende dokumentêr gesels.
Selfstandige toiletmaniere is ’n reusemylpaal in enige kleuter se lewe. Kenners meen een maklike manier om kinders aan die nuwe idee van potjielesse voor te stel, is om vir hulle boekies te lees daaroor. Kom luister ook saam na Mila Guy se voorlesing van die kinderboek 'Op die potjie, gou!'.
James-Brent Styan, die skrywer van die boek 'Steinhoff en die Stellenbosse Boys' het vroeër vanjaar telefonies uit ʼn nat Kaapstad met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor sy sake-exposé wat soos ʼn spannende misdaadfiksie lees. Styan vertel wat hy dink het by Steinhoff verkeerd geloop en praat oor…
“Dit is geskryf as ons belofte aan onsself dat ons nie bloot tevrede gaan wees met ʼn gemaklike bestaan nie, maar eerder ʼn betekenisvolle lewe gaan probeer lei.”
Koos Stadler en Anton Burger, die skrywers van die boek 'The Team Secret' het ook onlangs ’n draai in Maroela Media se ateljee gemaak. Burger en Stadler het met Esté Meyer Jansen gesels oor die sukses van klein spanne. Hulle het ook ’n paar wenke gegee oor die sukses van…
Angus Buchan het telefonies met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die voorbereidings vir die It’s Time Pretoria-gebedsgeleentheid wat op 27 Oktober plaasvind. Buchan het sy opgewondenheid oor die gebedsgeleentheid gedeel en verduidelik waarom hy glo dit is ʼn dringende byeenkoms wat juis nou in die Jakarandastad moet…
Vincent Gordon het die Afrikaanse musiekbedryf soos ʼn warrelwind getref met sy enkelsnit “Stap soos Karlien”, en hy verklap aan Maroela Media wat Karlien van dié liedjie dink.
Maroela Media het by Mike Bolhuis op sy kleinhoewe in die noorde van Pretoria gaan kuier. Luister hier om te hoor hoe Mike sy loopbaan as private speurder en van sy uitdagendste ondersoeke met Esté Meyer Jansen bespreek. Hy vertel ook hoe hy voel oor sy reputasie en hy antwoord…
“My doel is om mense te kry om ʼn bietjie stil te raak en toe te laat om dieper te delf. Ek wil hulle die geleentheid gee om deur my musiek te sien wat hier diep binne elkeen aangaan.” Só gesels die sangers en liedjieskrywer Marcia Moon oor haar eie…
28 Sep 2018
12 min
1132 – 1152
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.