Suksesvolle entrepreneur Linda van der Walt van Plaaslik, deel haar ongelooflike storie met ons. Afgesien van GROOT uitdagings, het sy dit reggekry om staande te bly in haar besigheid en sodoende help sy ook ander klein besighede en kreatiewe entrepreneurs regoor Suid-Afrika.
Hoe het Vanes-Mari du Toit se ma reageer toe sy uitvind haar dogter sluit aan by die Madswimmers wat poog om 'n nuwe rekord in die Himalayas op te stel, vir die hoogste swem ter wêreld? Vanes-Mari verklap aan Francois hoekom sy dit doen en hoe sy voorberei het vir…
Ouma Eurita van der Merwe vang graad op 65! Annette Willemse van Akademia gesels saam oor Eurita se doelgerigtheid, deursettingsvermoë en hierdie baie spesiale prestasie. 'n Mens is nooit te oud om jou drome na te jaag nie.
Solomon Cupido oor Frankie en Felipé. FRANKIE EN FELIPÉ, die debuutfilm van Sturvy Pictures, ’n produksiehuis deur Solomon Cupido en Bradley Olivier, is vanaf vandag landswyd in rolprentteaters te sien! Franklin Blaze (Bradley Olivier), 'n hardwerkende man uit 'n verarmde agtergrond wat hy geheim hou vir sy kollegas en verloofde,…
Desiré Gardner oor Magda Louw in Atterbury Kollig.
23 Feb
5 min
12 – 32
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.