GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
285 Episodes
136 – 156

#SlatDieSport 19 Mei 2022 - Dawie Snyman

Ruben en Arnie het met Springbok legende, Dawie Snyman gesels. Verder het hulle gekyk na die komende naweek se sport. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
19 May 2022 39 min

#SlatDieSport 12 Mei 2022 - Wikus Myburgh en Jacques Faul

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Wikus Myburgh gesels wat baie skielik groot naam gemaak het in fietsry kringe en ook vir al die regte redes en ook met HUB van die Momentum Multiply Titans Jacques Faul oor die Mark Boucher saak en veel meer. Luister gerus weer hier…
12 May 2022 43 min

#SlatDieSport 5 Mei 2022

Jacques Erasmus en Staphan nel het gesels oor die verwikkelinge in die URC, die madrid ope, wat voorle in F1 asook Diego Maradona se sokker trui. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 May 2022 36 min

#SlatDieSport 28 April 2022 - Keagan Johannes

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Keagan Johannes van die Vodacom Bulls gesels so voor hulle wedstryd teen die Glasgow Warriors. Verder het hulle IPL gesels, Varsity Cup, Tennis en F1. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
28 Apr 2022 25 min

#SlatDieSport 21 April 2022 - Willem Strauss en Carl Fabian

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die BBRU se president, Willem Strauss gesels voor die groot wedstryd teen Benneton die komende naweek. Carl Fabian van Ruggas het ook bietjie oor skolerugby gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
21 Apr 2022 36 min

#SlatDieSport 14 April 2022

Ruben Delmage het na Arnold Geerdts oorgeskakel na die paasfees rugbytoernooi wat jaarliks by St. Johns gehou word. Verder het hy gesels oor Tennis, Krieket, F1 Rugby en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Apr 2022 19 min

#SlatDieSport 7 April 2022 - Heinrich Klaasen

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Titans speler, Heinrich Klaasen gesels oor die afgelope KSA toernooi en sy loopbaan oor die algemeen. Ruben het ook spesiale oomblik vir Arnie reg gehad wat sy 60ste verjaarsdag onlangs gevier het en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis…
7 Apr 2022 33 min

#SlatDieSport - 31 Maart 2022 - Arno Botha

Jennifer Myburgh en Rian Swanepoel het met die blou rugby speler Arno Botha gepraat oor sy loopbaan en die groot #Loftus25K. Luister gerus hier na die hele onderhoud.
31 Mar 2022 36 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Oom Angus Buchan het op #DieGROOTBrekfis 'n gedagte gedeel oor skape en die skaapwagter... Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
29 Mar 2022 2 min

#SlatDieSport 24 Maart 2022 - Jeremy Fredericks

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het op #SlatDieSport met die bekende sport commentator - Jeremy Fredericks gesels asook geloer na Caster Semenya se onlangse prestasie in die 3000m, Ash Barty se uittrede uit tennis uit asook URC Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
24 Mar 2022 37 min

#SlatDieSport 17 Maart 2022 - Schalk Mulder

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Schalk Mulder van Immunadue gesels oor sy betrokkenheid by Die GROOT Trap. Hulle het ook oor die Vroue krieket, F1 en natuurlik rugby gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
17 Mar 2022 30 min

#SlatDieSport 3 Maart 2022 - Shadine van der Merwe

Jennifer Myburgh en Jacques Erasmus het met die Proteas netbalspeler Shadine van der Merwe gesels oor hoe die toekoms van die netbal in Suid Afrika lyk” Luister gerus hier vir die volle onderhoud
3 Mar 2022 17 min

#SlatDieSport 23 Februarie 2022 - André Watson

Jennifer Myburgh en Arnold Geerdts het met Andre Watson gesels oor die stand van sake in rugby en hoe van die reels toe gepas word. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
24 Feb 2022 28 min

#SlatDieSport 10 Februarie 2022 - JL de Jager

Gisteraand het JL de Jager, Voormalige Davis beker kaptein en afrigter van Wêreld tennis sterre onder andere, Novak Djokovic het op #SlatDieSport by Ruben en Arnie Kom kuier om te gesels oor stand van sake in tennis wereld tans, so paar staaltjies oor bekende tennis sterre vertel e nook oor…
10 Feb 2022 40 min

#SlatDieSport Blitzbokke afrigter - Neil Powell

Blitzbokke afrigter – Neil Powell – Het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie gesels oor die suksesse van die span die afgelope ruk. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
3 Feb 2022 27 min

#SlatDieSport 14 Oktober 2021

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Christo van der Berg gesels oor "Run for hope Pilgrimage" en ook met Elana Meyer voor die Kaapse Marathon. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Oct 2021 25 min

#SlatDieSport 7 Oktober

Johan Cloete van HS Centurion het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie kom gesels oor die Noord-Suid Skolekriekttoernooi en Eben Venter oor die Loftus Extreme Golf. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Oct 2021 35 min

#SlatDieSport 30/09/2021

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Gerda Steyn gesels en Arnie het ook 'n ope brief aan Springbok afrigter, Rassie Erasmus gerig. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Sep 2021 39 min
136 – 156