Wanneer dit by kos kom, smaak nie alle kombinasies goed nie. Maar wanneer 'n professionele sjef jou van daardie kombinasies gee, moet jy dit probeer. Hier is Sjef Maradine se sjokolade-gedoopde skyfies.
Hierdie 16-jarige dame van die Bethlehem is dalk net die volgende wêreldmusiekster! Ontmoet Anri, 'n ambisieuse jong dame, gereed om die wêreld oor te neem met haar musiektalent.
Toe Sandy Hazelip 'n warrelwindreis aan haar jarelange vriendin Ellie Hamby voorgestel het vir hul mylpaalverjaardae, het die 81-jarige die idee aangegryp.
Hierdie week bring Sjef Madarine vir ons nie een nie, maar 2 kerrieresepte wat ook vir jou paasnaweek etenstafel werk, Ingelegde kerrievis en Kerrie sosaties.
’n Samoerai-swaardgeveg het in Brussel uitgebreek toe ’n speletjie Monopoly verkeerd geloop het, volgens berigte. Die straat waar die wedstryd plaasgevind het, is met groot bloedvlekke gelaat nadat die geweld Sondag om 05:00 uitgebreek het.
Nikki gesels met die Suid-Afrikaanse akteur Neels van Jaarsveld oor sy nuutste TV-program "Op reis met my beste vriend". Neels vertel ons meer oor die program en hoekom hy dink kykers sal dit geniet.
Meer as die helfte van mans (52 persent) wat erken dat hulle hul maats verneuk het, het groter as die gemiddelde neuse, het 'n nuwe peiling aan die lig gebring.
Teen die tyd wanneer die res van die mensdom met die aanbreek van Paasfees hul eerste Paaseier eet, het ‘n Britse man wie se liggaam net sekere kosse kan verteer, reeds meer as 250 Paaseiers weggesit.
Emily Bhatnagar van Maryland in die VSA het haar as kind na boeke gewend as sy eensaam gevoel het, wat dikwels was. "Hulle het my geselskap gehou en my minder eensaam laat voel.”
'n Nuwe meningsopname in Brittanje het bevind dat 64% van die mensdom vloek om pyn te probeer verlig. Neurowetenskaplikes het aan die lig gebring dat dit eintlik voordelig is (al wil jou ma jou mond met seep uitwas).
On the 14th of March, a little boy lost his tooth on the playground of his school. The boy asked his headmaster for help in finding the tooth so he could give it to the tooth fairy. Fast forward 2 weeks, the tooth fairy decided to visit Nkanyi on The…
You know that "are you a robot" thing you have to solve on some websites to prove that you are not a robot? Well, artificial intelligence, which in essence is a "robot", somehow got it right to trick a human into solving the CAPTCHA on it's behalf.
29 Mar 2023 10AM
3 min
580 – 600
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.