Weird Wide Web - Disney World gedagvaar vir wedgie

Loading player...
’n Vrou het Walt Disney Parks and Resorts gedagvaar nadat sy gesê het sy het ernstige “beserings” op ’n waterglybaan by Florida se Disney World opgedoen, wat veroorsaak het dat sy in die hospitaal opgeneem is.
11 Oct 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min