Weird Wide Web - Gebore op dieselfde dag maar nie drieling nie

Loading player...
'n Paartjie in Florida het op 3 September 'n babadogtertjie in die wêreld verwelkom - hul derde baba wat op daardie datum gebore is. “Ons mond het gesak,” het pa Jeremy Turner (33) van Ocala, Florida, aan Fox News Digital gesê.
4 Oct 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min