Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,206 Episodes
60 – 80

Edelmetale skitter steeds

Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, deel sy mening oor Suid-Afrika se mynbedryf.
7 Jan 10AM 11 min
60 – 80