Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,194 Episodes
452 – 472

KI sal nog markte lank laat lóóp

Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar insigte oor die Amerikaanse markte en die handelsooreenkomsonderhandelinge met Amerika, wat nou meer rigting begin kry.
18 Sep 2025 11AM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor verwagtinge vir môre se rentekoersbesluit, die bod op Metrofile, Premier se handelsverklaring, en Coronation wat nou meer as 5% van Woolworths se aandele besit.
17 Sep 2025 11AM 7 min

Benader aftrede in fases

Morné van Vrede, beleggingspesialis by Allan Gray, gesels oor ’n beter benadering tot aftrede.
17 Sep 2025 11AM 6 min

Is dobbel buite beheer?

Jan van Niekerk, finansiële direkteur van Goldrush, deel sy insigte oor die skerp toename in die gewildheid van dobbelary in Suid-Afrika.
16 Sep 2025 11AM 5 min

Staatseffekte bult spiere

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Suid-Afrika se staatseffekte.
16 Sep 2025 11AM 4 min

Libstar spring ná oorname-aanbod

Libstar het vandag sy tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 7% hoër, en die wins het met 16% gestyg. Die uitvoerende hoof, Charl de Villiers, bespreek die resultate.
16 Sep 2025 11AM 9 min

90 jaar in SA

Jaco Grobbelaar – uitvoerende hoof: nywerheidsafdeling, John Thompson
15 Sep 2025 12PM 9 min
452 – 472